Ten minste het Eskom toe dié teikens gehaal - Rapport

24 February 2019 - Hulle kon dalk nie die ligte aanhou nie, maar daar is een plan waaraan Eskom gaan voldoen en dit is sy diensbilliksheidplan. Die beste kommentaar oor die gemors was die ou wat die afgelope weke gesê het: ‘Ten minste was die Titanic se ligte aan toe dit gesink het.’