Stry saam met IRV teen dié veragtelike idee - Rapport

13 October 2019 - Die brandpuntprobleme in ons land is deel van die eeuelange stryd van vryheid versus oorheersende staatsmag. Die nuutste front wat geopen is in hierdie stryd sny verbasend diep tot die kern van die konflik: prescribed assets, oftewel voorgeskrewe bates.