Stem vir kleiner party lyk na beste strategie - Rapport

5 May 2019 - Met die uitsondering van die provinsiale stem in die Wes-Kaap lyk dit vir my asof dit die beste strategies sinvolste keuse sal wees om u kruisie in volgender week se verkiesing langs die naam van ‘n kleiner party te trek.