Sewe leuens oor die DA se verandering - Rapport

10 November 2019 - Die onmiskenbare leuens, misleidende inligting en nuusmanipulasie van die hoofstroom-media het rekordvlakke bereik in reaksie op die leierskapsveranderinge in die DA. Dink net daaraan hoe u mislei is.