SA ekonomie misluk nie oor min ingryping - Rapport

21 October 2018 - Hierdie syfers sal nie verander solank die rede vir alle ekonomiese mislukkings gesoek word in die feit dat die staat nie genoeg doen om in die ekonomie in te gryp nie. Die oplossing vir ons problem is nie dat die staat nog dieper moet ingryp nie.