Oorgerustheid kan ons duur te staan kom - Rapport
25 February 2018 - Dit lyk of Suid-Afrika, soos altyd, op die rand van rampspoed omdraai. Indien net 90 van byna 5 000 ANC-afgevaardigdes in Desember verlede jaar anders gestem het, sou ons deur ’n verbete aanslag teen die media, vrye meningsuiting, die regbank, regsoewereiniteit en die idee van ’n markekonomie moes leef.
https://admin.irr.org.za/media/oorgerustheid-kan-ons-duur-te-staan-kom-rapport
https://admin.irr.org.za/@@site-logo/IRR Logo - Low res.jpg