Met Mugabe-lof wys ANC hy is inherent boos - Netwerk24

22 September 2019 - Dit is sekerlik nou vir self die grootmoedigste en redelikste waarnemers duidelik dat die ANC ‘n inherent bose organisasie is en dat dit die plig van alle ordentlike Suid-Afrikaners is om alles in hul vermoë te doen om hom van sy mag te ontneem.