Kyk na die SAL – en weet wat vir die land voorlê - Rapport

24 November 2019 - Ons het die SAL nie nodig nie – sluit dit net en laat die herinnering daaraan as ’n gedenkteken aan die onbevoegdheid van die ANC voortleef.