Kommunistiese ideologie dryf regeringsbeleid - Rapport

29 July 2018 - Grondeienaars word eerder meegesleur in ‘n baie dieper politieke en ideologiese konflik, die stryd van idees, oor of Suid-Afrika as ‘n moderne, vrye en ope samelewing sal oorleef en of dit in ‘n sosialistiese en later kommunistiese moeras van armoede, onderdrukking en staatsbeheer sal verval.