Joernaliste kan presedent oor vlag betreur - Rapport

8 September 2019 - Wanneer alle simbole en uitbeeldings van apartheid uit die openbare oog verwyder is, sal ons ‘n punt bereik waar min mense sal weet wie en wat ons land tussen 1948 en 1994 in so ‘n gemors gedompel het.