Implikasies van onteiening nie volledig besef - Rapport

9 September 2018 - Dit lyk asof baie van die groot mediahuise en die mense wat vir hulle skryf die idee ondersteun sonder dat hulle ‘n benul het van die risiko’s waaraan hulle hulself blootstel.