Hou op voorgee ons verlede is nié kompleks - Rapport

17 June 2018 - So laat ons nie voorgee dat die verlede nie aan ons behoort nie, dat ons daarvan ontslae kan raak soos van ’n hardnekkige bedelaar deur dit slegte name te noem nie. Of dat daar enige deug daarin is om ons komplekse verlede te vergeet of te onkompliseer nie.