Hoop sterf – en die toekoms word gebore - Rapport

4 November 2018 - Daar is een groot geleentheid hier: Dat die verlies van hoop Suid-Afrikaners sal laat besef dat ons miskien nooit weer ‘n goeie regering sal hê nie.