Herroep die Wet op Gelyke Indiensneming - Maroela Media

6 September 2019 - Die Wet op Gelyke Indiensneming (GI) is nie slegs onkonstitusioneel nie, maar ook nadelig vir die meeste Suid-Afrikaners, en behoort herroep te word.