Gevoel agter die mening is nie te ignoreer nie . . . - Rapport

19 January 2020 - Met die lees hiervan het ek nie net gedink aan my voortvarende reaksie op die vrou met die tatoeëermerk nie, maar ook aan my eie gebrekkige Suid-Afrikanerskap, en aan die toetsingsidee dat om ons beste redelike self te wees beteken om te erken dat geskiedenis die som is van nie net gebeure nie, maar ook van gewaarwordinge.