Eiendomsreg oorleef Zuma maar nie Cyril - Rapport

11 March 2018 - Dit is nogals iets om te dink dat eiendomsregte 10 jaar van die Jacob Zuma-bewind merendeels oorleef het, maar na net een maand onder Cyril Ramaphosa ernstig gekompromitteer is. Dae na die Parlement ten gunste van ‘n belied van onteining sonder vergoeding gestem het het Mnr Ramaphosa die land meegedeel dat daar “geen rede vir paniek is nie ... dat boerdery soos gewoon moet voortgaan, en beleggings in grond en boerdery moet voortduur”. Dink hy beleggers is dom?