Dit is belangrik om vir ons boere te veg – Rapport

1 July 2018 - Boere is vandag in die unieke posisie waar meer haat, rassisme en beledigings in hul rigting geslinger word as wat die geval met enige ander gemeenskap in die land is.