Dis nog steeds nie tyd om gerus te raak - Rapport

2 June 2019 - Ons gaan u hulp nodig hê om organisasies en maatskappye uit te wys wat rassediskriminasie en –verdeling bevorder sodat ons druk op hulle kan uitoefen om rasgegronde beleid te staak.