Daar is in SA g'n rasseoorlog; dis net 'n mite - Rapport

27 January 2019 - Wat in Suid-Afrika skort, is ‘n nuwe visie en ek dink dis tyd om so ‘n visie te formuleer en ‘n nuwe kruistog te begin waarin ons poog om ‘n vrye samelewing te help skep waarin eiendomsbesit en voorspoed voorop gestel word.