DA se rasbeleid het kiesers die harnas ingejaag - Rapport

19 May 2019 - Wil die DA sy kiesers terughê? Dit sal die vraag wees wat die party in die maande vorentoe homself sal moet afvra.