DA leier is net so skisofrenies as ANC ewekniee - Rapport

25 March 2018 - Die regering ly aan skisofrenie. Hy het dit duidelik gestel dat hy nie wit boere in die land wil hê nie omdat hulle misdadigers is wat hulle grond gesteel het en hulle werkers mishandel.