ANC-vyandskap jeens Weste is onheilspellend - Netwerk24

10 February 2019 - Die ANC en die regering skryf en sê presies wat hulle glo. Hulle is werklik vyandiggesind teenoor Westerse demokrasieë – ‘n nuttige teken dat geen ware hervorming in die regerende party plaasvind nie, en ‘n tydige waarskuwing oor wat dié party eendag dalk bereid kan wees om hier te doen.