Sterkste wapen teen radikale is ons eenheid - Rapport

13 January 2019 - Uiteindelik is dit aan elkeen van ons oorgelaat om die slegte idees wat die haat en onheil van Suid Afrika se nieumodiese linksgesindes aanblaas, die hoof te bied.