Regering se oneerlikheid hou risiko in - Rapport

7 October 2018 - Die hele voorval (oor Helen Zille en St Mary’s-skool) is ‘n waarskuwing van hoe die risiko’s vir ons toekoms nie slegs van ‘n oneerlike regering kom nie, maar soms van binne die einste instellings wat die hoogste etiese standaarde behoort te stel en handhaaf.