Discovery se versuim is meer as net rassisme - Rapport

2 December 2018 - Op sy ergste kaap Discovery die historiese onderdrukking van swart mense as ‘n bemarkingsveldtog sonder om die lot van die miljoene wat nog onder die nagevolge van dié onderdrukkig ly, te verlig. Vir ‘n organisasie wat so vernuwend soos Discovery is, is dit sy ernstigste tekortkoming.